Party keer in die lewe moet ‘n mens liewer niks sê nie want dan weet almal hoe stupid jy is. Dit lyk asof jou kennis van afrikaans maar skraps is. Jy moet die berig in konteks lees jou dom fok
Fokkenhel, ek hou my al te lank in…Will, ek is mos met die helm gebore – ek sien jou toekomsss – jou toekomsss as die Afferkaanse Yoda. dirk: fokkit, die enigste ding kakker as jou kennis van afferkaans is jou kennis van waar de fok sit caps lock…
Ek dink hulle praat van Attie van Wyk se loopbaan chom. Kak sin konstruksie is dit wel.
Party keer in die lewe moet ‘n mens liewer niks sê nie want dan weet almal hoe stupid jy is. Dit lyk asof jou kennis van afrikaans maar skraps is. Jy moet die berig in konteks lees jou dom fok
Ja, dis dubbelsinnig. Dit verwys na die Attie-dude se loopbaan, maar dit kon baie beter geskryf gewees het.